Rhino Week
Prestige Youth Sport offer sports tournaments and International tours for players of Secondary and P Sports
06/10/2026
05/10/2026
Irma Kotze het van 24-27 September aan die SA Kortbaankampioenskappe in Pietermaritzburg deelgeneem, waar sy in die ope-afdeling teen die land se beste swemmers meegeding het.
Haar uitslae:
- 100 m vlinderslag: 31ste
- 200 m individuele wisselslag: 40ste
- 200 m vlinderslag: 13de (3de in die B-finaal)
- 200 m vryslag: 42ste
- 400 m individuele wisselslag: 16de (6de in die B-finaal)
- 100 m individuele wisselslag: 52ste
Ons is ongelooflik trots op Irma se harde werk, toewyding en deursettingsvermoë. Baie geluk met hierdie besondere prestasies! 💙🏊♀️
05/10/2026
04/10/2026
Source: Vox Weather
03/10/2026
🐻'n Dag van trots vir ons Wessie-skuts in Jeffreys Baai...
Dit is n groot voorreg om aan te kondig dat ons Wessie-boogskietspan as Nasionale Kampioene gekroon is. Dit beteken dat Wesvalia Boogskiet, nie net Noordwes Kampioene is nie, maar ook SA Kampioene...
Ons is ongelooflik trots op elke skut en afrigter. Nou weet die res van AGASA hoe lyk
30/09/2026
💡 Did you know?
We make sending big, bulky, or heavy parcels easy and stress‑free!
Whether it’s business stock or personal deliveries, we’ve got you covered. 🏢📬
🚛 Reliable heavyweight delivery
📦 Safe and secure packaging
🕒 Fast collection and drop‑off
🌍 Nationwide service
See less
30/09/2026
🏊🏻♀️ SOPHIA POTGIETER MAAK GESKIEDENIS! 🏆
Sophia het tydens die Interhuis Swemgala, 5 rekords verbeter — waarvan 4 rekords vir 17 jaar lank gestaan het! 😱🏆
Vanessa van Rooyen se rekords, wat reeds sedert 2009 op die rekordbord gestaan het, is uiteindelik deur Sophia verbeter. ✨
1. Individuele Wisselslag
Vanessa van Rooyen (2009) – 1:25,14
Sophia – 1:24,85
2. Vryslag
Vanessa van Rooyen (2009) – 36,15
Sophia – 34,19
3. Borsslag
Vanessa van Rooyen (2009) – 46,76
Sophia – 46,15
4. Rugslag
Vanessa van Rooyen (2009) – 42,26
Sophia – 41,25
5. Vlinderslag
Sophia (o/9 – 2025) – 41,75
Sophia (o/10) – 38,87
Baie, baie geluk met hierdie PUIK prestasie, Sophia! 🌟
Jy het vandag jou naam in die geskiedenisboeke geskryf! 🏆💚💛
29/09/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
General Hertzog Road
Vereeniging
1935
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Rhino Week posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.