Laerskool Risiville

Laerskool Risiville

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Risiville, Elementary School, Van Eeden Laan Risiville, Vereeniging.

09/08/2026

๐ŸŒธ VROUEDAG 2026 ๐ŸŒธ

๐Ÿ’™ Baie dankie aan Laerskool Risiville!๐Ÿ’™

Ons wil ons opregte waardering uitspreek aan Laerskool Risiville vir julle getroue ondersteuning aan De Skuur LooierY.

Met Vrouedag bederf hulle hul wonderlike damespersoneel met ons handgemaakte leerboekmerke โ€“ elkeen met โ€™n inspirerende boodskap en met liefde vervaardig. ๐ŸŒท๐Ÿ“š

โœจ Dankie dat julle plaaslik ondersteun en help om iets besonders vir elke vrou te skep.

โ€œSy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.โ€
โ€“ Spreuke 31

๐ŸŒธ Gelukkige Vrouedag aan al die ongelooflike dames van Laerskool Risiville! ๐ŸŒธ

De Skuur LooierY
Handgemaakte leerprodukte met hart. ๐ŸคŽ

09/08/2026

๐ŸŒทGelukkige Vrouedag

Photos from Laerskool Risiville's post 08/08/2026

โœจ๐Ÿ’™ ๐—ฅ๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—ฉ๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—˜ ๐—ฆ๐—˜ ๐—–๐—›๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—Ÿ๐—˜๐—”๐——๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ง๐—ง๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ’™โœจ

Ons is ongelooflik trots op Laerskool Risiville se ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ผ๐—ฟ รฉn ๐—ฆ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ผ๐—ฟ ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ฒ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€! ๐Ÿ“ฃ๐Ÿ†

Albei ons spanne het tydens die ๐—ฆ๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐—ฌ๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ง๐—ฎ๐—น๐—ฒ๐—ป๐˜-kompetisie โ€™n fantastiese ๐—›๐—œ๐—š๐—› ๐—š๐—ข๐—Ÿ๐—— behaal! ๐Ÿฅ‡โœจ

Maar dit is nie al nieโ€ฆ ๐—•๐—˜๐—œ๐——๐—˜ ๐—ฆ๐—ฃ๐—”๐—ก๐—ก๐—˜ het ook die gesogte ๐—š๐—ข๐—Ÿ๐——๐—˜๐—ก ๐—•๐—จ๐—ญ๐—ญ๐—˜๐—ฅ ontvang! ๐ŸŒŸ๐Ÿ””

Wat โ€™n ongelooflike prestasie! Ons is sรณ trots op elke cheerleader wat met soveel passie, harde werk, energie en spanwerk op die verhoog geskitter het. ๐Ÿ’™

โ€™n ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐——๐—”๐—ก๐—ž๐—œ๐—˜ aan ons wonderlike ouers wat ingespring en gehelp het met die meisies se grimering. Julle hulp en ondersteuning word opreg waardeer! โค๏ธ

โ€™n Spesiale ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐——๐—”๐—ก๐—ž๐—œ๐—˜ aan Claire Jones van Inside Out Hair Salon vir die meisies se pragtige hare en grimering. ๐Ÿ’‡โ€โ™€๏ธ๐Ÿ’„โœจ Baie dankie vir julle professionele diens en moeite โ€” die meisies het absoluut pragtig gelyk!

๐—•๐—ฒ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ธ ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€! Hulle diens is werklik puik! โญ๏ธ

๐—ฅ๐—ถ๐˜€๐—ถ๐˜ƒ๐—ถ๐—น๐—น๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ฒ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ โ€” julle laat ons harte sommer HOOG spring! ๐Ÿ“ฃ๐Ÿ’™

Baie geluk aan ons Junior en Senior spanne! Julle is absolute sterre! โญ๐Ÿ†๐Ÿ’™

Photos from Laerskool Risiville's post 07/08/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan Laerskool Risiville se Junior Cheerleaders! ๐Ÿ“ฃ๐Ÿฅˆ

Ons Junior Cheerleaders het op Donderdag, 6 Augustus, aan die 90.6 Cheerleader-kompetisie deelgeneem en โ€™n silwer medalje verower! ๐Ÿฅˆ Ons is ongelooflik trots op elke deelnemer se harde werk, toewyding en spangees. Julle het Laerskool Risiville met trots verteenwoordig. Baie geluk met hierdie pragtige prestasie! ๐Ÿ’™๐Ÿค

Photos from Laerskool Risiville's post 07/08/2026

Laerskool Risiville se Senior Cheerleaders het op Woensdag, 5 Augustus, met trots aan die 90.6 Cheerleader-kompetisie deelgeneem. ๐Ÿ’™๐Ÿ“ฃ

Ons is ongelooflik trots op elke deelnemer se entoesiasme, spanwerk en toewyding. Julle het die skool met trots verteenwoordig! ๐ŸŒŸ๐Ÿ’ช

07/08/2026

Kom maak 'n draai. Kom maak 'n verskil.๐Ÿฉธ

Kom ons verbeter ons Rissie rekord van 1๏ธโƒฃ0๏ธโƒฃ0๏ธโƒฃ.

04/08/2026

KOMPETISIE TYD! ๐ŸŽ‰

Ons is opgewonde om ons JBL PartyBox 720-kompetisie bekend te stel! ๐Ÿ”Š๐Ÿ”ฅ

๐ŸŽŸ๏ธ Leerders ontvang vandag hul lootjieboekies.

Ondersteun gerus ons leerders deur 'n lootjie te koop en staan die kans om hierdie ongelooflike JBL PartyBox 720 te wen!

๐Ÿ’ฐ R20 per lootjie ๐Ÿฅ‡
โค๏ธ Leerder wat die meeste kaartjies verkoop wen R2 500 kontant!

๐Ÿซ Klas met die meeste kaartjies verkoop wen 'n bederf!

๐Ÿ“… Trekking vind plaas op 18 September 2026 tydens die Risiville Gholfdag. โ›ณ

Photos from Laerskool Risiville's post 01/08/2026

โœจ Trots op ons senior cheerleaders! โœจ

Laerskool Risiville se senior cheerleaders het Saterdag, 1 Augustus, met groot entoesiasme opgetree tydens die Finesse Voelgoed-geleentheid.

Ons is ongelooflik trots op elke dogter wat met selfvertroue, spanwerk en passie ons skool so mooi verteenwoordig het. Julle harde werk en toewyding wys in elke optrede.

Baie geluk, meisies โ€“ julle laat die Risiville-gees helder skyn! โค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿ“ฃ

Photos from Laerskool Risiville's post 01/08/2026

Ons Graad R-maats ontdek die wonder van Wetenskap! ๐Ÿงชโœจ

Groot opgewondenheid heers wanneer elke maatjie hul eie eksperimente vir die klas kan wys.
Leer deur te ontdek, te doen en pret te hรช โ€“ dรญt is waar liefde vir leer begin! ๐Ÿ’™



lekker

Photos from Laerskool Risiville's post 01/08/2026

๐ŸŽจ Laerskool Risiville is ongelooflik trots op ons Graad R-maats! ๐ŸŒŸ

Ons Graad R-leerders het met trots hul pragtige kunswerke vir die Vereeniging Kunstefees ingeskryf. Elke kunswerk getuig van kreatiwiteit, verbeelding en harde werk.

By Laerskool Risiville glo ons daarin om elke kind se unieke talente te ontwikkel en kreatiwiteit aan te moedig. Baie geluk aan al ons jong kunstenaars โ€“ julle maak ons ongelooflik trots! ๐Ÿ’™โค๏ธ


R kuns

Want your school to be the top-listed School/college in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Van Eeden Laan Risiville
Vereeniging
1929