Adele Photography
School photos
Lifestyle Photos
Landskap
new born photography
29/09/2026
Little sneak
28/04/2026
✌🏻
Hoekom is fotograwe duur? En hoekom kan ek nie net vinnig 20 fotos verniet neem nie.
Die houertjie met die 6 kaartjies in was R6825. Die is my backup kaarte waarop ek dual shoot (m.a.w terwyl ek shoot op my hoof kaarte copy dit terselfdetyd op die kaarte vir n backup). Dan gaan ek huis toe en dan laai ek die fotos op 2 externals (julle weet wat dit kos), dan word dit op die Cloud gelaai vir nog ‘n backup. Cloud storage kos geld elke maand.
Dan kom ons nog nie eers uit by die kameras, kameratasse (plaas se geld) lense, flashes, versekering, boekhouers, studiegelde, laptop, editing programme ens uit nie. En meeste van als, tyd. Ons sit ongelooflik baie tyd in editing in.
Dit IS duur om n fotografie besigheid te hê/run.
So volgende keer as jy dalk vir n fotograaf vra om verniet te werk of net “vinnig” fotos te neem. Hou asb dit in ag.
Dit is nie verniet om die gear te hê nie en dit is jare en jare se ondervinding wat jy in ons portfolios sien.
✌🏻💛
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Worcester
6850
Opening Hours
| 09:00 - 17:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Adele Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.