Dogs
Home of the Dogs
20/09/2026
16/09/2026
π Onthou, Woensdagaande is Burger Aand by Dogs! πΎ
En van hierdie week af voeg ons twee nuwe burgers by ons menu. π
Kom probeer hulle en laat weet ons watter een is jou gunsteling! π
13/09/2026
πΈ LIVE BY DOGS! πΆ
Saterdag 26 September kuier Hendrik Beets saam met ons by Crazy Dogs! π»
Ons begin die dag met lekker rugby, en daarna vat Hendrik oor met live musiek. π€πΈ
π Rugby deur die dag
π€ Hendrik Beets β vanaf 20:30
π Crazy Dogs Pub
π
Saterdag 26 September
Rugby, koue ietsie en live musiek β wat meer soek βn mens vir βn Saterdag? ππ»
Hou die datum oop en kom kuier saam! πΎ
07/09/2026
En hier is hulleβ¦ die laaste kunstenaars in ons line-up! π₯πΆ
ULTRA-MAL kom maak Saterdagaand geraas by Crazy Dogs! π€π₯
Ons line-up vir 12 September is nou volledig β en ons kan nie wag om almal saam op ons verhoog te hΓͺ nie!
π Crazy Dogs, 2 Louis Lange St, Worcester
π 18:00 tot laat
ποΈ GRATIS TOEGANG
Donderdag gooi ons die volle line-up saam uitβ¦ dan begin ons behoorlik aftel na Saterdag! ππ»πΆ
Sien julle by Dogs! πΎπ₯
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
2 Louis Lange Road
Worcester
6850
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 02:00 |
| Tuesday | 10:00 - 02:00 |
| Wednesday | 10:00 - 02:00 |
| Thursday | 10:00 - 02:00 |
| Friday | 10:00 - 04:00 |
| Saturday | 10:00 - 04:00 |
| Sunday | 10:00 - 02:00 |